Nash Edgerton

Nash Edgerton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 Januarie 1973 (1973-01-19)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nash Edgerton (gebore 19 Januarie 1973) is 'n Australiese akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Square (2008) en Gringo (2018), en in die televisiereeks Mr Inbetween (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy